Irene-Louise Van Wyk – Waar Gaan Ons Dans Vanaand? (Official Music Video)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Official Music Video for “Waar Gaan Ons Dans Vanaand” by Irene-Louise van Wyk.
Download or stream here – https://selectmusiek.lnk.to/wgodv

Follow Irene-Louise van Wyk on Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/IreneLouise.vanwyk
Instagram – https://instagram.com/irene__louise?igshid=OGQ5ZDc2ODk2ZA==
TikTok – https://www.tiktok.com/@irene__louise?_t=8hZhktcsOqz&_r=1
Select Website – IRENE-LOUISE VAN WYK – (selectmusiek.co.za)

Production Company: Looped Pictures (PTY) LTD
Producer, Director, Cinematographer: Jaco van Bosch
Production Assistant, Editor, Colour Grader: Mark Haines

Waar Gaan Ons Dans Vanaand – Lirieke

Bring jou Barbie
Bring jou boer
Jou oukie, jou vroutjie
Jou lyfie, jou diefie, jou duifie
Vanaand gaan ons roer, my broer
Vra jou squeeze, pretty please
Jou ribbebeentjie, jou tjommie, jou cherrie, jou bestie
Vanaand gaan ons roer, my broer

Sê my waar gaan ons dans vanaand?
Dans om die tafel?
Dans in die skuur?
Agter op jou bakkie?
Dans om die vuur?
Enige plek is okay, okay, okay
So sê my waar gaan ons dans vanaand?
Dans om die swembad?
Dans voor die spieël?
‘n Spin op die grondpad is goed vir die siel
Enige plek is okay, okay, okay
Sê my waar gaan ons dans vanaand?
Hey da da da dans vanaand
Hey da da da dans vanaand

Dra jou vellies
Of jou plakkies
Jou hoëhakskoentjies
Jou Jordans, jou tekkies, jou stoukies
Vanaand gaan ons roer, my broer
Dra jou jeans
Of jou shorts
Jou somerrokkie, jou khaki, dit makie, my sakie
Vanaand gaan ons roer, my broer

Sê my waar gaan ons dans vanaand?
Dans om die tafel?
Dans in die skuur?
Agter op jou bakkie?
Dans om die vuur?
Enige plek is okay, okay, okay
So sê my waar gaan ons dans vanaand?
Dans om die swembad?
Dans voor die spieël?
‘n Spin op die grondpad is goed vir die siel
Enige plek is okay, okay, okay
Sê my waar gaan ons dans vanaand?
Hey da da da dans vanaand
Hey da da da dans vanaand

Klap ‘n doef doef dans, of ‘n walsie
Klap ‘n Vastrap plat in ‘n japtrap
Moenie ginne gaap nie, skapie
Gooi hom in die kan, laat ons groot gaan

Waar gaan ons dans vanaand?
Dans om die tafel?
Dans in die skuur?
Agter op jou bakkie?
Dans om die vuur?
Enige plek is okay, okay, okay
So sê my waar gaan ons dans vanaand?
Dans om die swembad?
Dans voor die spieël?
‘n Spin op die grondpad is goed vir die siel
Enige plek is okay, okay, okay
Sê my waar gaan ons dans vanaand?
Hey da da da dans vanaand
Hey da da da dans vanaand
Sê my waar gaan ons dans vanaand?
Hey da da da dans vanaand
Hey da da da dans vanaand
Dans vanaand

Music video by Irene-Louise Van Wyk performing Waar Gaan Ons Dans Vanaand? (Official Music Video). (C) 2023 South Africa – Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd/Music Profile Management CC

http://vevo.ly/9yLmw8

#IreneLouiseVanWyk #WaarGaanOnsDansVanaand

css.php