Luister na ‘Ou Liefde’: https://LeahEnSensasie.lnk.to/OuLiefdeID
Vog My Op:
Instagram: https://www.instagram.com/leahmusieksa
Facebook: https://www.facebook.com/LeahMusiekSA/
Twitter: https://twitter.com/LeahMusiekSA
Lirieke:
Ek gooi nog ‘n munt vir jou in die jukebox
En dit speel ons liedjie deur die hele nag
Tyd vlieg, maar ons bly wakker tot die nuwe dag
Na al die tye voel dit alles soos tevore
Lanklaas gehoor maar verseker nie verlore
Skielik voel dit dat die wêreld behoort aan ons
Ou liefde roes nie
Net soos hierdie melodie
Terug na ons eerste dans, terug na ons eerste soen
Ons is baie ver van klaar
Hou aan met hierdie tune
Ou liefde roes nie
“Stand By Me” op kasset in my motor
By die huis op die kitaar ‘n duisend keer
Ek was nie so goed nie, maar vir jou speel ek dit weer en weer
Dirty dancing deur die nag in ons woonstel
Op die dak sit ek en jy en roep die son
Ouers kon nie verstaan nie, dit was als vir ons
Ou liefde roes nie
Net soos hierdie melodie
Terug na ons eerste dans, terug na ons eerste soen
Ons is baie ver van klaar
Hou aan met hierdie tune
Ou liefde roes nie
Ou liefde roes nie
Net soos hierdie melodie
Terug na ons eerste dans, terug na ons eerste soen
Ons is baie ver van klaar
Hou aan met hierdie tune
Ou liefde roes nie
Ek gooi nog ‘n munt vir jou in die jukebox
#LeahMusiek #OuLiefde
Music video by Leah, SENSASIE performing Ou Liefde.© 2025 Universal Music (Pty) Ltd South Africa











Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr