Landswye sukses vir Nádine se splinternuwe treffer-ballade “TYD”! Nádine verwerf weer nommer 1 status op verskeie landswye radiostasies met haar nuutste enkelsnit van haar top album “SKILDERY”. “TYD” – nog ‘n treffer gepen deur platinum [More]
“Like a lotus flower, we too have the ability to rise from the mud, bloom out of the darkness and radiate into the world.” – Unknown Director: Dominic Bekaert Production House: Zoopraxi Studios Produced by: [More]
Nadine – “Me Ensina” | Official Music Video | Music & Lyrics by Mallaryah | Produced by WonderBoyz | Directed by Silvio Moreira (Afro Digital) | © 2019 Dream Nation. Os grandes êxitos e as [More]
Na die sukses van die engelstalige album in SA het die publieke aanvraag asook ‘n honger binne Nádine om weer in my moedertaal te skryf en musiek op te neem, haar oortuig dat dit die [More]
Blouberg se Strand deur Nádine ‘unplugged’. Baie mooi inderdaad. Related PostsDJ Jay O – Afrikaans Is Groot | Dis n Lekker Ding (Mashup Mix 2021)?? Please subscribe, like, share, comment ... Bernice West – Ingeperk [More]
Kaapse Draai deur Nadine is ook een van ons gunteling liedjies. Nádine sing ‘n ou bekende liedjie Kaapse draai. Sy mag maar lekker sing en mooi ook. 🙂 Related PostsJy Is Die EenProvided to YouTube [More]
Eindeloos deur Nadine. Na die internasionale bekendstelling van ‘This Time I Know’ stel Nádine haar nuwe Afrikaanse album ‘Eindeloos’ bekend. Related PostsLaurika Rauch ft. Loki Rothman: BLOU (Amptelike Musiek Video) Jak de Priester – Tot [More]
Gerhard Steyn en Nadine sing Rooi Roos as duet. Hierdie is van SA se top sangers en hulle maak ‘n baie mooi duet hier. Rooi Roos is beskikbaar op Gerhard Steyn se nuutste album getitel [More]
Een van Nadine se beste liedjies. Ons laai nie gewoonlik Engelse liedjies nie, maar hierdie een is ‘n uitsonder. 🙂 Hier is wat hulle sê: Nádine – “This Time I Know It’s For Real” official [More]
css.php