Wat jy dink is meer werdAs waarheid
Jy bly die een wat rond dwaalIn my gedagtes
Ek kry swaar as jy val
Ek vra weer, sal jy my vergesel oor10 jaar
Dan sê ek weer ja vir jou
Ons skryf ’n song vir Liede
As die maan ons wakker hou
Jy breek die hemel oop
Ek hou my asem op
Want ek’s bang jy skuif dalk jou kop
Jy’s die lig in my wonde
’n Goue sonneblom
Iets wat ek nie kan
Sonder jou is sonde
Sonder jou is sonde
Iets wat ek nie kanSonder jou is sonde
En ons ry om die blok vir
Nog ’n song wat speel op die radio
Die mooi is nie net jy nie
Maar as gevolg van jou
Net voor jy vergeet
Ek dink nooit nie aan jou nie
Ek crush nog steeds op jou
En vir so lank soos wat jy leef
My voete sal val vir jou
Jy breek die hemel oop
Ek hou my asem op
Want ek’s bang jy skuif dalk jou kop
Jy’s die lig in my wonde
’n Goue sonneblom
Iets wat ek nie kan
Sonder jou is sonde
Sonder jou is sonde
Iets wat ek nie kan
Sonder jou is sonde
Jy breek die hemel oop
Ek hou my asem op
Want ek’s bang jy skuif dalk jou kop
Jy’s die lig in my wonde
’n Goue sonneblom
Iets wat ek nie kan
Sonder jou is sonde
Iets wat ek nie kan
Iets wat ek nie kan sonder
Iets wat ek nie kan
Iets wat ek nie kan
Sonder jou is sonde
Producers:
OllyvVans
Johnny De Ridder
Skrywers:
Tasché
Pierre Greeff
Regisseur:
Refined Photography / Julius Bekker
Konsep:
Tasché
Julius Bekker
Kameras:
Refined Photography / Julius Bekker
Redigeerder:
Refined Photography / Julius Bekker
Kleur Redigeerder:
Refined Photography / Julius Bekker
Musiekvideo Vervaardiger:
Refined Photography / Julius Bekker
Liedjie opname:
Ollyvans StudiosOlly Vans Studios
Johnny De Ridder
#afrikaans #tunes #collab #collaboration #afrikaansemusiek #lekkertunes #dieheuwels #dieheuwelsfantasties #tasche #populartracks #popularsong #populartunes #nuweafrikaans #newmusic #newreelase #upbeatmusivc #upbeatpop #upbeatvibes #bestnew #bestnewmusic #afrikaanseliedjies #liriekvideo #lyricvideo #musicvideo #musiekvideo











Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr