Official Music Video for “Rooi” by Liza Nel.
Download or stream here – https://selectmusiek.lnk.to/Rooi
Follow Liza Nel on Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/LizaBron
Instagram – https://www.instagram.com/lizanelnel?igsh=MTluanQ5dHg5ZzNlOA==
TikTok – https://www.tiktok.com/@lizanelnel?_t=8qo7bhipgaT&_r=1
Select Website – https://selectmusiek.co.za/liza-nel/
Director, Editor, Grading, Camera: Emil Paul
Executive Producer on behalf of Sony Music Africa (Pty) Ltd: Emil Paul
Rooi – Lirieke
Ek weet van Whiskey
Gehoor hy brand soos vuur
Ek ken die fyn van vonkelwyn
Net nog ‘n slukkie
Om terug te dink
Om te onthou
Wat was voor jou
Maar as jy my styf vas hou
Val ek weer in,
Want jou wyn maak sin
Kom bly in my glas
Elke sluk is ‘n soen
Net jy wat dit steeds vir my doen
Ek gooi jou weer in as my woorde verdwyn
Jou rooi trek my steeds oor die lyn
Jou rooi, rooi wyn
Oh, oh
Jou rooi, rooi wyn
Oh, oh
Jou rooi, rooi wyn
Hoor van Tequila
Rosé en Gin
Maar jy’s my begin
Ken my soos min
‘n Glas vol liefde
‘n Ewigheid
Want elke keer
Soek ek jou net meer
Maar jy my styf vas hou
Val ek weer in,
Want jou wyn maak sin
Kom bly in my glas
Elke sluk is ‘n soen
Net jy wat dit steeds vir my doen
Ek gooi jou weer in as my woorde verdwyn
Jou rooi trek my steeds oor die lyn
Jou rooi, rooi wyn
Oh, oh
Jou rooi, rooi wyn
Oh, oh
Jou rooi, rooi wyn
Ja, jou rooi, rooi wyn
Kom bly in my glas
Elke sluk is ‘n soen
Net jy wat dit steeds vir my doen
Ek gooi jou weer in as my woorde verdwyn
Jou rooi trek my steeds oor die lyn
Jou rooi, rooi wyn
Oh, oh
Jou rooi, rooi wyn
Oh, oh
Jou rooi, rooi wyn
Music video by Liza Nel performing Rooi (Official Music Video).(C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd / Hardekole Studios (Pty) Ltd
#LizaNel #Rooi











Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr