Irene-Louise Van Wyk – Boertjie Voor My Deur (Official Music Video)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Official Music Video for “Boertjie Voor My Deur” by Irene-Louise van Wyk. Download or stream here – https://selectmusiek.lnk.to/bvmd

Follow Irene-Louise van Wyk on Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/IreneLouise.vanwyk
Instagram – https://instagram.com/irene__louise?igshid=OGQ5ZDc2ODk2ZA==
TikTok – https://www.tiktok.com/@irene__louise?_t=8hZhktcsOqz&_r=1

Music Video: Gerduan Kemp Productions
Director/DOP: Gerduan Kemp
Key Grip/Production Assistant: Richardt Oliver
Grip: Abel Knobel
Editing: Gerduan Kemp, Richardt Oliver
Color Grade: Gerduan Kemp

Boertjie: Tiaan van der Merwe

Hier’s ek weer
Hier’s ek weer
Met ‘n boertjie voor my deur
Ek wil hom hê
Ek gaan hom kry

Ek het altyd gesê “nee dankie”
Nee vir ‘n boer, dit wil ek nie
‘n Khaki hemp en vellies doen’it nie vir my nie
Ek’s gemaak vir die stad
Maar weet jy wat?

Toe hy so vir my kyk
Vra vir my hand
Wou ek koring in sy lande plant
Toe hy praat van sy bakkie
Praat van sy plaas
Wou ek skielik weg van die stadsgeraas

Nou staan hy hier, nou moet ek bieg
My hart is besig om vir my te lieg
Ek glo dit nie
Maar nou’s ek hier

Hier’s ek weer
Hier’s ek weer
Met ‘n boertjie voor my deur
Ek wil hom hê
Ek gaan hom kry
Hier’s ek weer
Hier’s ek weer
Met ‘n boertjie voor my deur
Ek wil hom hê
So, kom boer by my

La la la
La la la
Na na na na na na na
Ek wil hom hê
Gaan lekker trekker ry
La la la
La la la
Na na na na na na na
Ek wil hom hê
So, kom boer by my

Ek het altyd gesê “asseblief”
Vir ‘n man uit die stad, met sy das en tas
‘n Stroper in die lande doen’it nie vir my nie
Ek’s gemaak vir die stad
Maar weet jy wat?

Toe hy so vir my kyk
Vra om te dans
Sê iets vir my kom en vat ‘n kans
Hier voor sy bakkie hier op sy plaas
Wou ek skielik weg van die stadsgeraas

Nou staan hy hier, nou moet ek bieg
My hart is besig om vir my te lieg
Ek glo dit nie
Maar nou’s ek hier

Hier’s ek weer
Hier’s ek weer
Met ‘n boertjie voor my deur
Ek wil hom hê
Ek gaan hom kry
Hier’s ek weer
Hier’s ek weer
Met ‘n boertjie voor my deur
Ek wil hom hê
So, kom boer by my

La la la
La la la
Na na na na na na na
Ek wil hom hê
Gaan lekker trekker ry
La la la
La la la
Na na na na na na na
Ek wil hom hê
So, kom boer by my

Het gesê ek soek’ie daai lewe nie
Maar nou is ek hier
Nou is ek hier
Het gesê ek soek’ie ‘n boertjie nie
Maar nou is ek hier

Hier’s ek weer
Hier’s ek weer
Met ‘n boertjie voor my deur
Ek wil hom hê
Ek gaan hom kry
Hier’s ek weer
Hier’s ek weer
Met ‘n boertjie voor my deur
Ek wil hom hê
So, kom boer by my

La la la
La la la
Na na na na na na na
Ek wil hom hê
Gaan lekker trekker ry
La la la
La la la
Na na na na na na na
Ek wil hom hê
Boertjie, boer by my

Music video by Irene-Louise Van Wyk performing Boertjie Voor My Deur (Official Music Video).(C) 2025 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd/Music Profile management CC

#IreneLouiseVanWyk #BoertjieVoorMyDeur

css.php