Dirk van der Westhuizen – Komeet (Official Music Video)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Official Music Video for “Komeet” by Dirk van der Westhuizen.
Download or stream here: https://selectmusiek.lnk.to/komeet

Follow Dirk van der Westhuizen op Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/dirkvdwesthuizenpage/
Instagram – https://www.instagram.com/dirk_vd_westhuizen_nuwe/
TikTok: https://vm.tiktok.com/ZSJtjuyTU/
Select Musiek Website: https://selectmusiek.co.za/dirk-van-der-westhuizen/

Director: Gerduan Kemp
Production Company: Gerduan Kemp Photo & Film
Assistant: Hendrik Odendaal
Editing: Gerduan Kemp
Lighting: Xtreme Events

Komeet – Lirieke

As jy saam met my is
Vergeet ek die tyd dis
Stadiger jy is?
die rede hoekom

Die aarde het glad nie
Aantrekkingskrag nie
Ons vlieg elke dag die
hele planeet om

Ek staar af na die aarde onder
Daar kom die son weer om en
Sonder om te dink gee ek in
Gee ek in

En ek sal
Teen die spoed van lig saam val
Na die aarde terug
Glad nie bang
Want in jou gesig sien ek alles
En ek sal
Teen die spoed van lig saam val
Na die aarde terug want ek weet
Dis my en jou komeet

Dis my en jou komeet
Dis my en jou komeet
Dis my en jou komeet
Dis my en jou komeet
(My en jou komeet)

As ek saam met jou is
Dit raak net nie oud dis
Sonder ‘n fout dis
My hele lewe

Ek kan net nie ophou
Jou aantrekkings krag hou
My heletyd by jou
Dan vlieg ons eweskielik en

Ons staar af na die aarde onder
Daar kom die son weer om en
Sonder om te dink gee ek in
Gee ek in

En ek sal
Teen die spoed van lig saam val
Na die aarde terug
Glad nie bang
Want in jou gesig sien ek alles
En ek sal
Teen die spoed van lig saam val
Na die aarde terug want ek weet
Dis my en jou komeet

Dis my en jou komeet
Dis my en jou komeet
Dis my en jou komeet
Dis my en jou komeet

My en jou komeet
My en jou komeet (komeet)

Ahh oh

Ek sal
Teen die spoed van lig saam val
Na die aarde terug
Glad nie bang
Want in jou gesig sien ek alles
En ek sal
Teen die spoed van lig saam val
Na die aarde terug want ek weet
Dis my en jou komeet

Dis my en jou komeet
Dis my en jou komeet
Dis my en jou komeet
Dis my en jou komeet

Official Music video by Dirk van der Westhuizen performing Komeet. (C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Dirk van der Westhuizen

http://vevo.ly/4fiU0V

#DirkvanderWesthuizen #Komeet

css.php