Dirk van der Westhuizen – Oe La La (Official Music Video)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Official Music Video for “Oe La La” by Dirk van der Westhuizen. Download or stream hier: https://selectmusiek.lnk.to/Oelala

Follow Dirk van der Westhuizen op Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/dirkvdwesthuizenpage/
Instagram – https://www.instagram.com/dirk_vd_westhuizen_nuwe/
TikTok: https://vm.tiktok.com/ZSJtjuyTU/
Select Musiek Website: https://selectmusiek.co.za/dirk-van-der-westhuizen/

Video: LB Videography
Videograwe: Leon Barnard / Just Steve
Editing: Leon Barnard / Dirk van der Westhuizen
Dansers: Ilona Venter / Carami Gerber
Venue: Winterfees @ Grounded Container Bar
Toer Crew: Shane Enever / Jonathan Heroldt / Sonet Heroldt
Liedjie Skrywers: Dirk van der Westhuizen / Ferdinand Skead
Vervaardiger: Ferdinand Skead

Oe La La – Lirieke

Sag praat in jou oor
Is wat ek wil doen
As jy langs my staan
Daai kyk in jou oë
Dit laat my weer glo
Daar’s iemand daar bo

Ekke kan nie nou laatgaan nie
Kan nie nou alleen hier staan nie
Sal jy hier by my bly

Jy gee my daai oe la la jy
Kyk weer regdeur my
Kan nie genoeg kry
Jy maak my smag na jou
Oe la la jy
Vluister vir my
Wat jy alles, alles met my wil
Doen, vat aan my
Oral waar jy ‘n plek kan kry
Jy maak my mal met jou
Oe la la Jy
Kom vertel my
Wat jy alles, alles met my wil doen

Jy het my kom vang
Met net een kyk
Niemand kan so mooi lyk

Daar is ‘n plekkie langs my
Wat net jy kan kry
Dans dit net ek en jy

Ekke kan nou laatgaan nie
Kan nie nou alleen hier staan nie
Sal jy hier by my bly

Jy gee my daai oe la la jy
Kyk weer regdeur my
Kan nie genoeg kry
Jy maak my smag na jou
Oe la la jy
Vluister vir my
Wat jy alles, alles met my wil
Doen, vat aan my
Oral waar jy ‘n plek kan kry
Jy maak my mal met jou
Oe la la Jy
Kom vertel my
Wat jy alles, alles met my wil doen

Jy maak my mal
Ek het geval
Vir alles wat jy nou is
Jy maak dat ek jou in drome weer mis (ooh)
Jou in drome weer mis (ohooh)

Jy gee my daai oe la la jy
Kyk weer regdeur my
Kan nie genoeg kry
Jy maak my smag na jou
Oe la la jy
Vluister vir my
Wat jy alles, alles met my wil
Doen, vat aan my
Oral waar jy ‘n plek kan kry
Jy maak my mal met jou
Oe la la Jy
Kom vertel my
Wat jy alles, alles met my wil doen

Music video by Dirk van der Westhuizen performing Oe La La. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Dirk van der Westhuizen http://vevo.ly/R8yzw5

#Dirkvanderwesthuizen #Oelala #BietjieLekkerder

css.php