Franja du Plessis – VERE! (Official Music Video)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

VERE! Music Video:
Composer: Franja du Plessis / J Records Publishing
© 2024 Franja Music / J Records SA
Director, DOP and Editor: Gerduan Kemp
Line Producer: Ruan du Plessis
Grip and assistants: Talita Brits
Lighting and effects: Ryno Labuschagne / Francois Steenkamp
Social media: Anja Spies @NewEraDesigns
Marketing done by IndiHUB
Franja du Plessis Manager and Agent: Corné Oosthuizen / CO Productions

Follow Franja du Plessis on:
Tiktok @franjaduplessis
Instagram @Franjadp
Facebook @Franja du Plessis

Vere! Lirieke:

Vere, Vere!

Ek het ‘n vriend sy naam is ou Wynie,
Min kan hom breek, niks kan hom onder kry nie
Hy het my geleer om nie te gaan lê nie
Nie te worry oor wat iemand anders sê nie.

As jy gedink het ons gee om
Ons vat dit van wie af dit kom

Vere vere, ons voel net vere!
Die ander gaan tekere
Maar ons voel net vere
Vere, vere, ons voel net vere
Geniet net die lewe, ons het net een
Vere, ons voel net vere
oh oh ho

Luister mooi want hier is die storie
Ons wil negatiewe komentaar nie hoor nie
Omdat almal sê dit help nie om te kla nie
Wees eerder net die lewe van die party

As jy gedink het ons gee om,
Ons vat dit van wie af dit kom

Vere vere, ons voel net vere
Die ander gaan tekere
Maar ons voel net vere
Vere, vere, ons voel net vere
Geniet net die lewe, ons het net een
Vere, ons voel net vere
oh oh ho

Vere, ons voel net vere
oh oh ho
Vere, vere, ons voel net vere
Die ander gaan tekere
Maar ons voel net vere
Vere, vere, ons voel net vere
Geniet net die lewe, ons het net een
oh oh ho

Vere, vere, ons voel net vere
Die ander gaan tekere
Maar ons voel net vere
Vere, vere, ons voel net vere
Geniet net die lewe, ons het net een
Vere, ons voel net vere
oh oh ho
Vere, ons voel net vere
oh oh ho
Vere, ons voel net vere

css.php