Juanita du Plessis – Oulik Verby (Official Music Video)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Listen to “Oulik Verby” on this link: https://orcd.co/obelmkr

“Oulik Verby” Music Video:
Composer: Juanita du Plessis / J Records Publishing
© 2025 J Records SA
Director: Stephan Hugo / Boerboel Wear / Gerduan Kemp
DOP and Editor: Gerduan Kemp
Assistant Editor: Richardt Olivier
Grip & Assistant: Richardt Olivier / Talita Brits
Production Manager: Ruan du Plessis
Line Manager: Charlene Young / Ruan du Plessis
BTS & Social Media for Juanita: Anja Spies @NewEraDesigns
Marketing done by : Boerboel Wear / CO Productions / IndiHub
Filmed at Lavender Stables, Boschkop, Pretoria East, South Africa

Juanita du Plessis Manager and Agent: Corné Oosthuizen / CO Productions / Doepie du Plessis

Lyrics:

Dis absolute maligheid,
Hoe kan ‘n mens so mooi lyk

Totale waansinigheid
Ek kan nie ophou kyk

Ou Jan Jan Jan jy’s ‘n bielie van ‘n bosveldbul
Kom ons maak ‘n plan plan plan
Lekker moerkoffie as jy wil

Waar kom jy vandaan
Katjie van die baan
Jy’s helemal te oulik
Met daai khaki broek styf
Loslitlyf, te veel te freakin oulik
Heuning om die mond
Vellies op die grond
Hey man ek like dit!
So bietjie van ‘n stoutgat
Ou ougat, helemal te oulik verby

Dis regtig tru njannies eerlikheid
Jy het my gebowl vir ‘n ses

Sê my wanneer is dit tjailatyd
Kan ons vergeet van die res

Ou Jan Jan Jan jy’s ‘n bielie van ‘n bosveldbul
Kom ons maak ‘n plan plan plan
Lekker moerkoffie as jy wil, wil wil

css.php