Stream die song hier: https://ffm.to/aande
Volle album drop Maart 2025.
Francois van Coke: Vocals
Ryno Velvet: Vocals
Richard Onraet: Guitar and bass
Ricus Nel: Pedal steel guitar
Sheldon Yoko: Drums
Produced by Richard Onraet
Recorded at Sunset Studios by Jürgen von Wechmar
Mixed by Dane Taylor
Mastered by Tim Lengfeld
Written by Ryno Velvet, Francois van Coke and Richard Onraet
DOP & Editor – Eric T Graham
Line Producer & Gaffer – Tehan Buys
ek vind nog my voete
vind my voete as jy my skop
vasgedraai besete
alarm weergalm in my kop
voel jy nog die aarde
wat onder jou beweeg?
volg jy nog die roete?
waar moordenaars kan preek
hierdie aande
hierdie aande fok my op
en ek bloei nog
en ek bloei nog as jy jok
stop my op
as jy jok
doen jy nog die moeite
om die wêreld te kan stop?
sodra alles soet is
gaan dit dadelik na jou kop
werk aan ons beroerte
en ‘n hou wat my uitklop
maak die rotse klippe
en gee vir my die stof
hierdie aande
hierdie aande fok my op
en ek bloei nog
en ek bloei nog as jy jok
stop my op
as jy jok
die kameras kyk terug in jou oë
ons sien saam ons onvermoë
ons sal kry wat ons verdien
as ek jou net weer kan
hierdie aande
hierdie aande fok my op
en ek bloei nog
en ek bloei nog as jy jok
hierdie aande
hierdie aande fok my op
en ek bloei nog
en ek bloei nog as jy jok
stop my op
as jy jok











Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr