Luister NAGMERRIES hier – https://ffm.to/nagmerriesbyebyebaby
elke geveg waarin ek al was, verloor
elke ding waaraan my hande vat versmoor
ek sweef soos ‘n veer
als buite my beheer
elke dag trap ons in robotstront
dit vat ‘n leeftyd om ‘n mens te word
bye bye baby
bye bye baby
bye bye baby
die snot en trane volg my
sal jou in my nagmerries kry (a-ha)
sal jou in my nagmerries kry (a-ha)
tot die AI nagmerries kry (a-ha)
vir my vriende
hoop ek goud en blomme
vir my familie
droom ek liefde en tyd
na elf jaar skyn dit helder
en die bloed verkleur die water
ons is nou sterker en jou hoop kwyn
as die musiek speel is daar nie pyne nie
alles is cool
belowe?
alles is cool
bye bye baby
Francois van Coke: Vocals
Richard Onraet: Guitar and vocals
Fred den Hartog: Bass, guitar and vocals
Sheldon Yoko: Drums
Produced by Fred den Hartog
Recorded at Sunset Studios by Jürgen von Wechmar
Mixed by Dane Taylor
Mastered by Tim Lengfeld
Written by Francois van Coke & Fred den Hartog
Jacques Van Rensburg (Vanartist) – Director
Carlo Smit – Producer
Matt Fuller – Gaffer
Bennie van der Merwe – Production Assistant
Special thanks to Oliver Cameron from Supreme Sports Institute











Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr