Brendan Peyper – Die Wolf (Official Audio)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Official Audio for “Die Wolf” by Brendan Peyper.
Download or stream hier – https://selectmusiek.lnk.to/DieWolf

Follow Brendan Peyper op Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/BrendanPeyperMusiek/
Instagram – https://www.instagram.com/brendan_peyper/
Twitter – https://twitter.com/BrendanPeyper

Die Wolf – Lirieke

Twee wolwe baklei
Binne jou binne my
In ‘n ewige stryd om bo uit te kom

Dis donker teen lig
Stry al vir ewig
Vir goed of sleg se plek in die son

Dis geloof of vrees
Kan nie albei wees
Wat sal dit wees?
Wat sal dit wees?

Watter wolf gaan wen?
Die een wat jy ken
Die een wat jy ken
Is die wolf wat wen

Daar is liefde, vreugde, hoop en vrede, binne jou
Jy kies die wolf wat jy voer
Daar is woede, waansin, haat en hartseer binne jou
Jy kies die wolf wat jy voer
Onthou jy kies die wolf wat jy voer

Twee wolwe baklei
Elke dag binne my
En ek gaan kies wie die oorhand kry

Dis donker en lig
Vir ewig ‘n wig
Laat die lig binne my na buite skyn

Dis geloof of vrees
Kan nie albei wees
Wat sal dit wees?
Wat sal dit wees?

Watter wolf gaan wen?
Die een wat jy ken
Die een wat jy ken
Is die wolf wat wen

Daar is liefde, vreugde, hoop en vrede, binne jou
Jy kies die wolf wat jy voer
Daar is woede, waansin, haat en hartseer binne jou
Jy kies die wolf wat jy voer
Onthou jy kies die wolf wat jy voer

Ahoo
Ahoo

Jy het liefde, vreugde, hoop en vrede, binne jou
Jy kies die wolf wat jy voer
Daar is woede, waansin, haat en hartseer binne jou
Jy kies die wolf wat jy voer
Onthou jy kies die wolf wat jy voer

Ahoo
Ahoo
Twee wolwe baklei
Binne jou binne my

Official Audio by Brendan Peyper performing Die Wolf. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) http://vevo.ly/saYWAX

#BrendanPeyper #DieWolf

css.php