Bernice West – Komma Nader (Official Music Video)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

‘Komma Nader’ nou besikbaar: https://bernicewest.lnk.to/KommaNaderID

Facebook: https://www.facebook.com/Bernicewestmusic
Instagram: https://www.instagram.com/bernicewest_/
TikTok: https://www.tiktok.com/@bernicewest_

Lirieke:

Wat maak jou Afrikaans, my ding
Nie net die taal waarin jy sing
Maar tog die hartlikheid
Wat jy so wyd gebruik
Om almal by mekaar te bring

Jy is ‘n plat op aarde mens
Jou liefdestaal kom uit die spens
En as jy werk
Werk jy hard
En as jy speel
Speel jy hard
Jy is ‘n lekker kuier-mens

Van Struisbaai tot Delmas
In die Ou Transvaal
Kan jy hoor hoe die mense by die deur in val

Komma nader
Komma nader
Komma
Komma
Komma
Komma nader
Skop jou skoene uit
Kom ons vat dit suid
Komma
Komma
Komma
Komma nader

Vroeg oggend koffie in die kan
Die naweek visvang by die dam
Dis om jou plakkies te dra
“Hallo, hoe gaan dit daar!”
Ons deure staan mos altyd oop

Ouma en Oupa op die stoep
Die reuk van plaasreën wat my roep
Die bure ken mekaar
Vroeg oggend kerk basaar
Altyd ‘n opskop in die skuur

Van Prieska tot Darling
In die mooiste Kaap
Is dit die kuier-vure wat die hardste praat

Komma nader
Komma nader
Komma
Komma
Komma
Komma nader
Skop jou skoene uit
Kom ons vat dit suid
Komma
Komma
Komma
Komma nader

Komma nader
Komma nader
Komma
Komma
Komma
Komma nader
Skop jou skoene uit
Kom ons vat dit suid
Komma
Komma
Komma
Komma nader

Maak nie saak waar ek in die wêreld is
Ek sal dit altyd mis
Maak nie saak waar jy in die wêreld is
Jy sal dit altyd mis

Komma nader
Komma nader
Komma
Komma
Komma
Komma nader
Skop jou skoene uit
Kom ons vat dit suid
Komma
Komma
Komma
Komma nader

Komma nader
Komma nader
Komma
Komma
Komma
Komma nader
Skop jou skoene uit
Kom ons vat dit suid
Komma
Komma
Komma
Komma nader

Komma
Komma
Komma
Komma nader

#BerniceWest #KommaNader

Music video by Bernice West performing Komma Nader.© 2025 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd

css.php