Luister AKSIE BRAAI hier – https://ffm.to/aksiebraai
Ek vergeet
Alles wat ek lees
Ek pawn alles wat aan my geleen is
Verslaaf, kaal en ongesond
Slegte nasmaak in die mond
Sny my oop
Ek bedoel
Ek wil voel
Ek
Aksie
Braai
Enige iets
Ek is ‘n groot seun
Ryklik geseën
Maar ek verstaan nie
Braaibroodjies in nood
Maak die vure lekker groot
En gee my die resep voor my lyf verlep
vir tyd en wyl
dit reën
Moet ek skep
Kan nie ophou nie
Moet net aanhou beweeg
Geraas maak
En jy ken my ek…
Ek
Aksie
Braai
Enige iets
Ek is ‘n groot seun
Ryklik geseën
Maar ek verstaan nie
Ek brand
Ek brand uit
Ek brand
Kom blus my
Ek verstaan dit nie
Francois van Coke: Vocals
Hunter Kennedy: Vocals
Richard Onraet: Guitar, Bass and vocals
Anjulie de Vos: Cello
Peirre de la Porté: Drums
Produced by Richard Onraet
Mixed by Dane Taylor
Mastered by Tim Lengfeld
Written by Francois van Coke, Hunter Kennedy & Richard Onraet
Special thanks to @JagermeisterSA #JägermeisterSouthAfrica
And also thanks to LK’s, Boer & Butcher, Fokof Lager, SupaBraai, Braai Broekies Jimmy’s Sauces, Auto Invest Centurion, Icaur Paarl & Wredekloof Tattoos
Adriaan Lab: Director
Carlo Smit: Producer
Jacques van Rensburg: Director of Photography / Editor
Ruan Marais: Assistant Producer
Matthew Fuller: Gaffer
DJ Templeton: Lighting Assistant
Sheldon Yoko: BTS
James Vermaak: BTS Lighting
Kaylin Johannes: Hair & Makeup
Bennie van der Merwe: Crowd Management
Dirk Coetsee: BTS Editor
Branden (PLATINUM FILM & MEDICAL SERVICES): Medic / Safety Officer
Mukendi Makolo, Johan Uys, Gideon Langner, Eduard van der Merwe, Robyn Thavarajoo, Dirk Coetsee (Bezirkie) & Frans Pieters (Bernard Braaibroodjie)











Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr