Franja du Plessis – Lisensie (Official Music Video)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Lisensie Music Video:
Composer: Franja du Plessis / J Records Publishing
© 2024 Franja Music / J Records SA
Director, DOP and Editor: Gerduan Kemp
Assistant Director, Line Producer: Ruan du Plessis
Grip and assistants: Talita Brits / Hendrik Odendaal
Social media: Anja Spies @NewEraDesigns
Marketing done by IndiHUB
Franja du Plessis Manager and Agent: Corné Oosthuizen / CO Productions

Follow Franja du Plessis on:
Tiktok @franjaduplessis
Instagram @Franjadp
Facebook @Franja du Plessis

Lisensie Lirieke:

Ek voel die ritme aan my
Hou die voete dop
op die dansvloer

Met die meel wit gegooi
En jou oë wat so vir my loer

Ek sê jou
Niemand kan dans
Daar’s niemand wat kom by my pa nie

Maar jy lyk braaf
En jy is nie eers bang
Om my te vra nie

Wys my jou lisensie voor ek dans met jou?
Voor jy my vir ‘n draai vat
Sal jy, gaan jy, kan jy by my kers vashou?
Of net op tone trap?

So wys my jou lisensie voor jy dans met my
Dit lyk vir my jy weet hoe
Ons gaan vinniger en vat net hier en daar grond soos jy
My om die hoeke lei

Jy kom ‘n bietjie nader
Ek voel jou hand
Teen my lyf druk

Dit moet onwettig wees
Jy’t my omgekoop
Jy’s so verleidelik

Dit vat net een draai
Vat net een besluit
Vir ‘n rondte twee

Jy kan maar weer vra
Want jy’t my voete
Onder my uitgevee

Oh woah
Ek volg jou lyf ek volg jou spore

Oh woah
Jy laat my val en tel my op

Oh woah
En in jou oë raak ek verlore

Maar voor jy heeltemal te mak raak
Moet ek ‘n laaste keer net seker maak

css.php