PIEREWAAIER DANS MUSIEK VIDEO HANS DROMMEDAARIS FT DJKFORLOVE

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Jan Pierewaaier gaan kuier saam sy pelle met sy Ford bakkie en boere hoed. Sexy meisies by die klub hou nie van sy kleredrag en dans nie. Sy pelle trek hom beter aan en hy raak die katjie van die baan terwyl almal die pierewaaier dans doen saam Hans Drom! Pierewaaier beteken windgat of kroegloper in Nederlands.

css.php