Francois Van Coke — Gewaarsku
Song word toegeskryf aan Francois van coke
Geen Onreelmatige aflaai nie!
Volledige album hier: https://itunes.apple.com/au/album/hierdie-is-die-lewe/1170279590
Lirieke:
Bottels gebreek in die sitkamer
ek lê daar alleen op ‘n vuil duvet
knop op my kop en klere geskeur
polisie wat skree daar voor my deur
Sondae was anders toe ekke
toe ek alleen was sonder jou
almal het gesê
die lewe sal verander
almal het gesê
die lewe is verby
almal het gesê
vryheid sal verdwyn
ek is gewaarsku
maar ek gee nie om nie
Pizza bestel
want die krag is af
die geld op my foon op jou uitgebel
emosioneel van niks slaap nie
die trane te veel
kan nie praat nie
Sondae was anders toe ekke
toe ek alleen was sonder jou
almal het gesê
die lewe sal verander
almal het gesê
die lewe is verby
almal het gesê
vryheid sal verdwyn
ek is gewaarsku
maar ek gee nie om nie
Ek gee nie om nie
Ek gee nie ek gee nie om nie
almal het gesê
die lewe sal verander
almal het gesê
die lewe is verby
almal het gesê
vryheid sal verdwyn
ek is gewaarsku
maar ek gee nie om nie
ek gee nie om nie











Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr