For A Little While – Joshua na die Reën & Nathan Smith
Spotify https://jndr.co.za/spotify-falw
Written by Jacques de Villiers
Produced by Gideon Botes (and featured on acoustic guitar)
Andy Maritz on drums and Rixi Roman on Bass Guitar
Publisiteit: Starburst Promotions
Please Visit & subscribe to Nathan Smith's YouTube channel.
https://www.youtube.com/channel/UCCcO...
Soos ek nou al met baie dinge in die afgelope paar jaar kon ervaar dat wanneer mens wag vir die "regte tyd", iets net 'n baie dieper betekenis vir mens het, was die opname van hierdie lied vir my weer 'n bewys daarvan. Ek het "For a little while" geskryf toe ek nog op Universiteit was. En dit in 'n tyd waar ek regtig net terug verlang het na die dinge wat my uit myself gekerf het. Die besef dat dit 'n voordurende proses is, veroorsaak 'n kalmte in my gemoed dat mens nooit hoef te voel jy't dit nou uiteindelik gemaak nie, want die waarheid is dat ons groei, en dis mooi en hoe dit moet wees. Ek en Nathan Smith wou verlede jaar al die lied saam opneem, maar deur die verloop van Lockdown was dit moeilik om dit gedoen te kry, en toe ek die nuus kry dat hy imigreer na Engeland was dit vir my die teken dat dit nou die regte tyd is.
Ek dink meer as enige iets wat die lied oor handel, is die tyd van hierdie vrystelling vir my besonders omdat dit vir my diep raak dat mens ten spyte van alles wat ons deur is die afgelope jaar, steeds net kan teruggaan na wie ons werklik is, alles anders is n bysaak!
Spotify https://jndr.co.za/spotify-falw
Written by Jacques de Villiers
Produced by Gideon Botes (and featured on acoustic guitar)
Andy Maritz on drums and Rixi Roman on Bass Guitar
Publisiteit: Starburst Promotions
Please Visit & subscribe to Nathan Smith’s YouTube channel.
https://www.youtube.com/channel/UCCcO…
Soos ek nou al met baie dinge in die afgelope paar jaar kon ervaar dat wanneer mens wag vir die “regte tyd”, iets net ‘n baie dieper betekenis vir mens het, was die opname van hierdie lied vir my weer ‘n bewys daarvan. Ek het “For a little while” geskryf toe ek nog op Universiteit was. En dit in ‘n tyd waar ek regtig net terug verlang het na die dinge wat my uit myself gekerf het. Die besef dat dit ‘n voordurende proses is, veroorsaak ‘n kalmte in my gemoed dat mens nooit hoef te voel jy’t dit nou uiteindelik gemaak nie, want die waarheid is dat ons groei, en dis mooi en hoe dit moet wees. Ek en Nathan Smith wou verlede jaar al die lied saam opneem, maar deur die verloop van Lockdown was dit moeilik om dit gedoen te kry, en toe ek die nuus kry dat hy imigreer na Engeland was dit vir my die teken dat dit nou die regte tyd is.
Ek dink meer as enige iets wat die lied oor handel, is die tyd van hierdie vrystelling vir my besonders omdat dit vir my diep raak dat mens ten spyte van alles wat ons deur is die afgelope jaar, steeds net kan teruggaan na wie ons werklik is, alles anders is n bysaak!
Related Posts
- Ruhan du Toit & Monique Steyn – Laaste Asem (Amptelike Musiekvideo)
Luister 'Laaste Asem' hier: ...
- Die Heuwels Fantasties & Tasché – Sonder Jou Is Sonde (Official Lyric Video)
Wat jy dink is meer werdAs waarheid
Jy bly ...
- Riaan Grobler & Jomari – Toe Val Ek Weer
Geniet die musievideo van Riaan Grobler ...
- Barto & Bernice West – Dank Die Here Vir Jou (Official Music Video)
Music video by Barto, Bernice West ...
- Riaan Grobler & Jomari – Moskonfyt
Geniet Riaan Grobler & Jomari se video ...
- Liza Brönner: Reën
Van haar album Asemloos, Liza Brönner met ...
- Gerhard Steyn & Anais – Liefdesoorlog
Gerhard Steyn & Anais sing ...
- Toelaat – Droomsindroom & Bernice West (Official Music Video)
Hierdie is die official Music Video van ...
- Ollyvans & Tasché – Het Jy Iemand (Amptelike Musiekvideo)
Geniet Ollyvans & Tasché se musiekvideo ...
- Koos Kombuis & Andra – Lisa Se Klavier (Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Koos Kombuis en Andra sing Lisa Se Klavier ...
- Pretorius – Sandra Prinsloo Remix [feat. Mwah! & Elvis se Seun]
ADD ? ...
- IK HEB JE LIEF – Stef Bos & Karen Zoid
SONG Available on Apple Music, Spotify, ...
- Liefdeslied (feat. Adam Tas, Ruhan Du Toit, Pieter Koen, Ampie, Liezel Pieters, Pieter Smith)
Provided to YouTube by WM South ...
- Steve Hofmeyr & Karen Zoid – Lose When You Lie [Live op RVKZ 2015]
Steve Hofmeyr performs Lose When You Lie ...
- Immergroen (feat. Seuns van Vlug) – Joshua na die Reën
Dit maak al die verskil
om te loop waar die ...
- FATMAN, Lianie May – Ditjies & Datjies (Official Music Video)
Luister na ‘Ditjies & Datjies’ hier: ...
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr