Immergroen (feat. Seuns van Vlug) – Joshua na die Reën

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Dit maak al die verskil
om te loop waar die minste spore lê
jy gooi jou hart in my arms
jy sê dis koud maar dis warm
by my tussen ons

jy bly punt na die oopte
jy sê as ek kan
bly glo sal ek kan vlieg
jy vra of glo ek in drome
ek moes eers dink vir n oomblik
maar jy
jy wys my, immergroen sal ek bly

weg is al die stilte dan
as ek oor jou dink
is ek waar die heelal op sy hardste sing

dit rol oor grasheuwels
tuimel deur klowe
tot in die die strome
hoor jy die woorde

Immergroen
Immergroen
Immergroen

na verdwyn in ‘n oogwink
die dag van drome is soos ‘n mistigheid
jy strek dit wyd oor die aarde
almal bly soek of dit waar is
maar jy, jy wys my
immergroen sal ek bly

weg is al die stilte dan
as ek oor jou dink
is ek waar die heelal op sy hardste sing

rol oor grasheuwels
tuimel deur klowe
tot in die strome
hoor jy die woorde

Immergroen
Immergroen
wil ek bly

ek wil weer droom oor die hoogtes
jy los vir my al die spore
ek sal weer uitsien
ek sal weer glo
Immergroen sal ek bly

Geskryf deur Jacques De Villiers
Geïnspireer deur Stephan en Sanmari Fourie

Dromme – Andy Maritz en Lardo De Beer
Bass – Stanley June
Elektriese kitaar – Stephen Jonathan
Akoestiese kitaar en vox – Jacques De Villiers
Backing Vocals – Raziela Grey en Danél De Villiers
Dansers – kingpanda_graw
Sound Engineer – Jacques Scorgie
Stylist – Terese Potgieter

Make up en hare – Makeup by Ryno en Kambcare
Venue – Nice to Meat you

Video vervaardig deur Jean De Villiers

Die epic “rent a crowd”

Jaid River
Milla Botha
Reynhardt Swarts
Dylan Botha
Jochanan
Toby Potgieter
Tayla Potgieter
Bianca Bierman
Arno Bierman
Gert Smith
Shareen Smit
Paul Sweers
Cara Venter
Nina Pretorius
Liandre Greyling
Ennes Zietsman
Timieke van Rooyen
Kristy van der Merwe
Jessica Brits
Sonita Alberts
Cisné Bezuidenhout
Bianca Bure
Anneh Pretorius
Dehan van Solms
Janné De Beer
Hannah Van Rij
Dané Booyse

css.php