Anton Botha – Gemors (Offisiële Musiekvideo)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Jou ma
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Sy wou my daai aand by die deur uitsmyt
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Jou pa
Hy het gesê die ding is ’n gemors
Hy het my daai aand by die deur gelos
Ek’s ’n gemors maar ek is jou gemors

Jy sê ek is ’n rubbish
Maar ek’s joune, ek’s joune
En nou staan jy en gooi my vir die wolwe, die wolwe
Wat jy nou met my doen is net ’n sonde, ‘n sonde

Vat vas daai ding, wil jaag my dol
Hol my kind, jy sal moet hol
Hierdie storie het nie brieke nie

Jou ma
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Sy wou my daai aand by die deur uitsmyt
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Jou pa
Hy het gesê die ding is ’n gemors
Hy het my daai aand by die deur gelos
Ek’s ’n gemors maar ek is jou gemors

Jy sê ek is ’n tappit
En ek like dit, ek like ‘it
Maar jy sal my nie los nie
Jy weet dit, jy weet dit
Jy sal nie vir my sê nie
Ag stop it, ek like it

Vat vas die ding, wil jaag my dol
Hol my kind, jy sal moet hol
Hierdie storie het nie brieke nie

Jou ma
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Sy wou my daai aand by die deur uitsmyt
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Jou pa
Hy het gesê die ding is ’n gemors
Hy het my daai aand by die deur gelos
Ek’s ’n gemors maar ek is jou gemors

Solo

Jou ma
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Sy wou my daai aand by die deur uitsmyt
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Jou pa
Hy het gesê die ding is ’n gemors
Hy het my daai aand by die deur gelos
Ek’s ’n gemors maar ek is jou gemors

Jou ma
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Sy wou my daai aand by die deur uitsmyt
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Jou pa
Hy het gesê die ding is ’n gemors
Hy het my daai aand by die deur gelos
Ek’s ’n gemors maar ek is jou gemors

css.php