Geniet Andriëtte se video van ” Afrikaans Het Nie Brieke Nie “.
Lirieke:
Afrikaans Het Nie Brieke Nie
Ons hou net nie van dans
Net ‘n bietjie, bietjie nie
Maar baie trap vas, doen die tiekie tiekie
Tiekie draai, maak die dansvloer oop
Ja, dis hier waar ons hoort
Dis die lewe die
Afrikaans het nie brieke nie
Wil jy loop of ry
Of sal jy bly
Verdien ‘n aand af, net ek en jy
Los alles agter, by die huis
Ek wil vir jou ‘n ding of twee gaan wys
Dis skemerlig, musiek wat begin
Die biesies bewe, kom ons val in
Die vloer is vol, die ligte blits
Kom ons bly net hier, net hier waar ons is
Ons hou net nie van dans
Net ‘n bietjie, bietjie nie
Maar baie trap vas, doen die tiekie tiekie
Tiekie draai
Dis ‘n lekker gevoel
Net ons weet hoe
Dis die lewe, die
Afrikaans het nie brieke nie
Dans net ‘n bietjie, bietjie nie
Maar baie trap vas, doen die tiekie tiekie
Tiekie draai, maak die dansvloer oop
Ja, dis hier waar ons hoort
Dis die lewe die
Afrikaans het nie brieke nie
Is jy in of uit
Of hou jy by
Dis net ons wat dit reg kan kry
Ek kry jou agtuur by die huis
Ek gaan vir jou ‘n ding of twee gaan wys
Dis skemerlig, musiek wat begin
Die biesies bewe, kom ons val in
Die vloer is vol, die ligte blits
Kom ons bly net hier, net hier waar ons is
Ons hou net nie van dans
Net ‘n bietjie, bietjie nie
Maar baie trap vas, doen die tiekie tiekie
Tiekie draai
Dis ‘n lekker gevoel
Net ons weet hoe
Dis die lewe, die
Afrikaans het nie brieke nie
Dans net ‘n bietjie, bietjie nie
Maar baie trap vas, doen die tiekie tiekie
Tiekie draai
Dis ‘n lekker gevoel
Net ons weet hoe
Dis die lewe, die
Afrikaans het nie brieke nie
Daar waar ons gaan, sal dit bly
Jy sal altyd ons môre kry
Dis binne ons, dis waar dit brand
Dis in ons harte, ons harte van die platteland
Ons hou net nie van dans
Net ‘n bietjie, bietjie nie
Maar baie trap vas, doen die tiekie tiekie
Tiekie draai
Dis ‘n lekker gevoel
Net ons weet hoe
Dis die lewe, die
Afrikaans het nie brieke nie
Dans net ‘n bietjie, bietjie nie
Maar baie trap vas, doen die tiekie tiekie
Tiekie draai
Dis ‘n lekker gevoel
Net ons weet hoe
Dis die lewe, die
Afrikaans het nie brieke nie
Afrikaans het nie brieke nie
Afrikaans het nie brieke nie
Skrywers:
Andriette Norman; Emil Struwig / KVN Publishing; Active Music Publishing
Kameras:
Arno Venter
Redigeerder:
Arno Venter
Kleur Redigeerder:
Arno Venter
Musiekvideo Konsep:
Arno Venter & Andriette Norman
Produksie Bestuurders:
Arno Venter & Ashley Du Toit
Produksie:
Tertius Human – Coolerbox Studios
http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek
Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1











Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr