WG Nel – Sewe Sakke Sout (Offisiële Musiekvideo)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Geniet WG Nel se musiekvideo van Sewe Sakke Sout

Laai die enkelsnit op jou speellys – https://vyd.co/SeweSakkeSout

Lirieke:
Sannie is ‘n boere nooi
Bietjie kwaai maar oë so mooi
Die manne staan in toue
Op die plaas
Maar Sannie wag vir die regte een
Een waarvoor sy haar hart kan leen
Een wat sy man kan staan

Sannie weet nog altyd daars ‘n plan
Sy kan nie wag
Vir ‘n man om langs te staan

Sannie sê sy sal sewe sake sout sleep
Maar jy moet weet
Agter jou gat sal sy nie skoonmaak
Sannie sê sy sal sewe sake sout sleep
Maar jy moet weet
Daars nie ‘n beter plek in die wêreld as die

Sannie sal jou op jou gat laat sit sit sit
Sannie sal jou wêreld vir jou om kom draai
As Sannie iets sê dan is dit dit dit dit
Dis jy en dis sy en die sout is nou hier om te bly

Sannie was groot gemaak
Met oom en tannie en dankie ma
Niks sal dit kan verander nie
Sannie is voor die son al op
Draai elke dag op sy kop
Maar die aande raak kouer by die dag

Sannie weet nog altyd daars ‘n plan
Sy kan nie wag
Vir ‘n man om langs te staan

Sannie sê sy sal sewe sake sout sleep
Maar jy moet weet
Agter jou gat sal sy nie skoonmaak
Sannie sê sy sal sewe sake sout sleep
Maar jy moet weet
Daars nie ‘n beter plek in die wêreld as die

Sannie sal jou op jou gat laat sit sit sit
Sannie sal jou wêreld vir jou om kom draai
As Sannie iets sê dan is dit dit dit dit
Dis jy en dis sy en die sout is nou hier om te bly

Sannie sien vir Jannie
En hulle harte stop
Hulle het die nie beplan nie
Nou is die lang wag op

Sannie weet nog altyd daars ‘n plan
Sy kan nie wag
Vir ‘n man om langs te staan

Sannie sê sy sal sewe sake sout sleep
Maar jy moet weet
Agter jou gat sal sy nie skoonmaak
Sannie sê sy sal sewe sake sout sleep
Maar jy moet weet
Daars nie ‘n beter plek in die wêreld as die

Sannie sal jou op jou gat laat sit sit sit
Sannie sal jou wêreld vir jou om kom draai
As Sannie iets sê dan is dit dit dit dit
Dis jy en dis sy en die sout is nou hier om te bly

Lidjieskrywer/Publiseerder:
Willem George Nel/ Vonk Uitgewers CC

Kameras:
Arno Venter

Redigeerder:
Tessa Jay Glanville

Kleur Redigeerder:
Tessa Jay Glanville

Musiekvideo Konsep:
WG Nel; Francois Roux; Arno Venter

Produksie Bestuurders:
Arno Venter & Francois Roux

Musievervaardiger:
Tertius Human – Coolerbox Studios

http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek

Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1

css.php