Liza Nel – Moes Maar Ek Moenie (Amptelike Musiekvideo)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Luister ‘Moes Maar Ek Moenie’ hier: https://LizaNel.lnk.to/MoesMaarEkMoenie

Volg vir Liza op sosiale media:

Facebook: https://www.facebook.com/share/18s3xa3tY2/?mibextid=wwXIfr
Instagram: https://www.instagram.com/lizanelnel?igsh=anJybW4xcDZjdnls
TikTok: https://www.tiktok.com/@lizanelnel?_t=ZM-8wZC7mYtMmO&_r=1
_______________
Lirieke:

Oeh

Ek was te lank
Opsoek na niks
Maar ek kon vrede
Vind by jou

Mmm

Wil altyd wees
Waar jy ook is
Jy’s perongeluk aspris
Dis wie jy is

Hoe jy deur my kyk
Met die sonskyn in jou oë
Het jou winterhande my in
Liefde laat glo
Liefde laat glo

Hoe ek anders voel
En myself in jou verloor
Jy het my geleer on weer
In liefde te glo
Liefde te glo

Oeh
Ek was okay
Maar ek’s beter
Met jou by my
Oeh
Ek het gestry
Teen jou
Oh ek moes, maar ek moenie
Want ek kannie langer terug hou

Oh oh

Moes, maar ek moenie
Want ek het nie

Gedink ek sou
Weer liefhê nie
Sonder om te soek
Toe vind ek jou

Mmm

Nie geweet ek het
Jou nodig nie
Gelukkig weet ek nou
Kan jy onthou

Hoe jy deur my kyk
Met die sonskyn in jou oë
Het jou winterhande my in
Liefde laat glo
Liefde laat glo

Oeh
Ek was okay
Maar ek’s beter
Met jou by my
Oeh
Ek het gestry
Teen jou
Oh ek moes, maar ek moenie
Want ek kannie langer terug hou

Oh oh

Oh ek moes, maar ek moenie
Want ek kan nie

Ek moes my hart
Meer vertrou
Kon lankal voel
Net soos nou
Met jou, Hello
Begin ek voel

Hoe jy nog altyd
Daar was
Moes nie so lank
Op jou wag nie
Ek kan nie
Oh ek moes,
Maar ek moenie
Want ek kannie

Oeh
Als is okay
Soveel beter
Met jou by my
Oeh
Ek was okay
Soveel beter met jou by my
Oeh
Ek het gestry teen jou
Oh ek moes, maar ek moenie
Want ek kannie langer terug hou

css.php