Lyrics:
(Verse 1)
Daars n wolk wat hang in die agtergrond
Net n foto in die laai.
Die begin van ons.
Is dit te laat, gaan ons als vir die wolwe los
Met reuke wat verdamp in die môreson
(Pre-chorus)
En die ligte brand maar
Daars niemand by die huis nie
En dan hoor ek
(Chorus)
Die songs wat my huil in die aande
Jy wat weg jaag as jy kwaad is
Nee, jy bid nie meer vir my nie
Maar ek bid nog vir jou
Ek proe nog die wyn op jou lippe
Miskien is ons nou, beter as gister
En jy bid nie meer vir my nie
Maar ek bid nog vir jou
Sal altyd bid nog vir jou
(Verse 2)
Dwaal rond in die stad as ek dink aan ons
Wat het ek oor
Wat het ek geword
Het dit werklik te veel gekos
Op my knieë is jy van my verlos
(Pre)
En die ligte brand maar
Daars niemand by die huis nie
En dan hoor ek
(Chorus)
Die songs wat my huil in die aande
Jy wat weg jaag, as jy kwaad is (kwaad is)
Nee, jy bid nie meer vir my nie
Maar ek bid nog vir jou
Ek proe nog die wyn op jou lippe
Miskien is ons nou, beter as gister (gister)
En jy bid nie meer vir my nie
Maar ek bid nog vir jou
Sal altyd bid vir jou
Ek sal altyd bid vir
Ek sal altyd bid vir
Ek sal altyd bid vir jou
(Bridge)
So wat help dit
Ek bid nog?
As alles soos landmyn ontplof
Terwyl twee asems
ophou dans as een
Dit maak my hart seer
(Pre)
Ek hou die ligte aan maar jy’s nie by die huis nie
En dan hoor ek…
(Chorus)
Die songs wat my huil in die aande
Jy wat weg jaag as jy kwaad is (kwaad is)
Nee, jy bid nie meer vir my nie
Maar ek bid nog vir jou
Ek proe nog die wyn op jou lippe
Miskien is ons nou beter as gister (gister)
Maar jy bid nie meer vir my nie
Maar ek bid nog vir jou
Sal altyd bid vir jou
Producers:
Olly Vans
Tasché
Skrywers:
Tasché
Regisseur:
Refined Photography / Julius Bekker
Konsep:
Tasché
Julius Bekker
Kameras:
Refined Photography /Julius Bekker
Redigeerder:
Refined Photography /Julius Bekker
Kleur Redigeerder:
Refined Photography /Julius Bekker
Musiekvideo Vervaardiger:
Refined Photography
Liedjie opname:
Olly Vans Studios
Venue:
NG Kerk Durbanville -Moedergemeente (Dutch Reformed Church)
Volg my op sosiale media:
Instagram: https://www.instagram.com/tascheburger
Facebook: https://www.facebook.com/tasche/
Twitter: https://twitter.com/tascheburger











Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr