Baie dankie aan ‘Upper East Side’ wat die musiekvideo moontlik gemaak het.
Luister ‘Totsiens’ hier: https://ruhandutoit.lnk.to/Totsiens
Volg vir Ruhan op sociale media:
Facebook: https://www.facebook.com/RuhanduToitt?mibextid=LQQJ4d
Instagram: https://instagram.com/ruhandutoitt?igshid=MzRlODBiNWFlZA==
TikTok: https://www.tiktok.com/@ruhandutoit?_t=8eAJYcVuV8g&_r=1
________________________
Lirieke:
Soos ‘n papsak in die son
Het ek gelê en wag vir iemand om my in te pak
Ooh
As die naweek kom
Soos ‘n skelm in die tronk
Het ek gesit en hoop vir iemand om my uit te koop
Ah
Is dit te laat
Is dit te laat
Ek was uit plek uit
Dis toe jy my kry
Toe ek jou ontmoet
Ooh ooh
Het my hart rigting gekry
Jy’s wie ek soek
Ooh ooh
Jy was net, net, net betyds
My petrollig het aangegaan
Ekt amper langs die pad gaan staan
Jou hart kom red toe myne
Totsiens vir slegte tye
Ooh
Ons cheers op slegte tye
Ooh
Totsiens
Soos ‘n laataand in die dorp
‘n Gloeilamp bo jou kop
Maar spyt wanneer jy wakker word
Ooh
Dis hoe ek voel
Net ‘n oomblik sonder jou
Dit maak ‘n maandag blou
Wat doen ‘n man sonder sy vrou
Ah
Wat sal ek maak
Wat sal ek maak
Ek was uit plek uit
Dis toe jy my kry
Toe ek jou ontmoet
Ooh ooh
Het my hart rigting gekry
Jy’s wie ek soek
Ooh ooh
Jy was net, net, net betyds
My petrollig het aangegaan
Ekt amper langs die pad gaan staan
Jou hart kom red toe myne
Totsiens vir slegte tye
Ooh
Ons cheers op slegte tye
Ooh
Totsiens
Iemand het my ingepak
Iemand het my uitgekoop
Ek was nêrensheen op pad
Vêr geloop
Toe ek jou ontmoet
Mmh
Het my hart rigting gekry
Jy’s wie ek soek
Mmh
Jy was net, net, net
(Hey)
Toe ek jou ontmoet
Ooh ooh
Het my hart rigting gekry
Jy’s wie ek soek
Ooh ooh
Jy was net, net, net betyds
My petrollig het aangegaan
Ekt amper langs die pad gaan staan
Jou hart kom red toe myne
Totsiens vir slegte tye
Ooh
Ons cheers op slegte tye
Ooh
Totsiens vir slegte tye
Ooh
Ons cheers op sleet the
Ooh
Ooh
Ooh











Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr