http://facebook.com/romanzforeurovision/ Vote on: http://eurosong.rts.ch/artiste/romanz/ (5-25 October & 25 October-3 November, once per day) http://rsi.ch/e…
Pure poetry! Not meant to infringe on any copyright.
DJ OSSEWA KUIER BY JUKEBOX EN ONS BRING HULDE AAN RAAPIE KNAAPIE.
Hier is net advertensies en nie live optredes nie. Ek soek videos van Afrikaans is Groot. Stuur dit vir my asb by info@afrikaanse-musiek.co.za. Dankie! 🙂    
Kort onderhoud met Karlien van Jaarsveld oor Afrikaans is Groot 2012.
Leigh-Anne het agter the skerms gaan loer na Afrikaans is Groot by Morletta Kerk. Hierdie show is een om nie te mis nie die jaar!    
Eindeloos deur Nadine. Na die internasionale bekendstelling van ‘This Time I Know’ stel Nádine haar nuwe Afrikaanse album ‘Eindeloos’ bekend.
Dr Victor & Theuns Jordaan-Afrikaans is Groot 2012.
Hier is die nuutste Afrikaanse Musiek Video van Zita, Jy Tel My Op. Ek sien die video nou baie op Kyknet se musiek kanaal.  
Karlien se eerste musiek video vanaf die nuwe album ‘Jakkals Trou met Wolf se Vrou’
Gerhard Steyn se musiek video vir sy liedjie Baby Tjoklits. Dit is groot een van Gerhard Steyn, Baby Tjoklits. Na die liedjie was hy baie bekend.  
Gerhard Steyn en Nadine sing Rooi Roos as duet. Hierdie is van SA se top sangers en hulle maak ‘n baie mooi duet hier. Rooi Roos is beskikbaar op Gerhard Steyn se nuutste album getitel [More]
Een van Nadine se beste liedjies. Ons laai nie gewoonlik Engelse liedjies nie, maar hierdie een is ‘n uitsonder. 🙂 Hier is wat hulle sê: Nádine – “This Time I Know It’s For Real” official [More]
Mamma deur Kurt Darren en Nicholis Louw. Nog ‘n ou klassieke musiek video. Geniet. Laat ons weet wat julle dink and stuur versoek asb.  
Classic, maar dit is die beste video wat ek kon kry. Ek weet nie hoekom Blixem Productions dit nie op Youtube sit nie? Weet julle waar ek ‘n goeie weergawe kan kry?
Music video by Kurt Darren. Platinum selling Afrikaans artists from South Africa. Select Musiek Records. For more visit http://www.kurtdarren.co.za.
great afrikaans song. romanian version originally sung by ozone.
Vanaf die album :”Nuwe Cd”- DJ Ossewa From the album :Nuwe cd” – DJ Ossewa.
‘n Liriek video van Andriëtte Norman se nuwe enkelsnit, vanaf haar opkomende 2013 album ” WAT RYM MET LIEFDE?”. Die titelsnit, “WAT RYM MET LIEFDE?”, is gesk…
Snotkop’s latest Video !!!!
Joe Niemand, from the album, Revival the Anthems of Joy featuring the Tswane gospel choir.
Nianell’s April 1, 2011, Debut U.S. album “Who Painted The Moon” is now available on iTunes! Click here to purchase! http://itunes.apple.com/us/album/who-pai…
Riana se treffer – Dans.
Nog ‘n sexy video van Eden. Kniee Lam! Lekker liedjie uit 2009.
Aan Jou Vas deur Eden Ou bekende van 2009 deur Eden. Hier is wat hulle op Youtube sê: Music video filmed on a SONY Z1E camera by Blixem Productions
Produced by Six Creative Media.
Hier is Anrika Bruinders se nuwe musiek video. Volgens JacarandaFM is dit die duurste musiek video in South Afrika.
css.php