Die Immergroen Docci Trailer

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Op die 16de Julie 2009 het die Afrikaanse rock-groep,Zinkplaat, uiteindelik gehoor dat hulle Visums goedgekeur is om by Immergroen Fees in Engeland te gaan optree.
5 Ure later was hulle op die vliegtuig.
Hierdie is die storie van die rampspoedige fees en die mense wat daar was…

css.php