Irene-Louise Van Wyk se splinternuwe musiek video Stukkende Ruite
Musiek & Lireke – Rudi Claase
Video Producer – Surika Crafford of JC Crafford Biz
©Universal Music Publishing
“Ek wil net graag dankie se vir die volgende mense
• Natuurlik vir JC, Surika & Timothy vir die skiet van die musiek video
• Galagos Country Estate dat ons hulle amazing venue kon gebruik vir die video
• Tarien Cronje van Kyna Consili dat jy altyd die mooiste rokkies vir my maak.
• Nicole Du Plessis van Nicole At Will Hairdressing. vir my hare op die dag
• Felicia van Kryolan Atholl vir my makeup
• Charika van NUDO Hair Lab Pretoria East vir my haarkleur en Pearl vir my extensions
• Charlene van Lash & Brow Bar Pretoria vir my lashes
• Nail art Sylvia vir my naels”
Lirieke :
Breek die son oop, ek wil langs jou loop
In jou hart se spore
Steel die donker, en gee my hart weer net ‘n bietjie hoop
Maar jy praat nie, dis nie te laat nie,
Ek kan nie laat gaan nie, sonder jou bly staan nie
Jy’s in my asem, maar dis toegewasem
Kan jy my nie hoor nie…kan jou nooit verloor nie…
KOOR:
SOOS STUKKENDE RUITE SNY JY DEUR MY
KAN JY NIE SIEN JY LAAT MY SEERKRY
MAAR EK BLY, NOG NABY
DIE STUKKENDE WOORDE WAT JY FLUISTER
LOS MY HARTKLOP IN DIE DUISTER
EN EK HOOR, HOE EK JOU VERLOOR
SONDER LIEFDE STAAN EK BUITE
JY BREEK MY HART OOP MET JOU STUKKENDE RUITE
Koue trane, my verlange
In die koue water
Praat die waarheid, uit jou hart uit
En ek sal verstaan
Maar jy praat nie, dis nie te laat nie,
Ek kan nie laat gaan nie, sonder jou bly staan nie
Jy’s in my asem, maar dis toegewasem
Kan jy my nie hoor nie…kan jou nooit verloor nie…
KOOR:
SOOS STUKKENDE RUITE SNY JY DEUR MY
KAN JY NIE SIEN JY LAAT MY SEERKRY
MAAR EK BLY, NOG NABY
DIE STUKKENDE WOORDE WAT JY FLUISTER
LOS MY HARTKLOP IN DIE DUISTER
EN EK HOOR, HOE EK JOU VERLOOR
SONDER LIEFDE STAAN EK BUITE
JY BREEK MY HART OOP MET JOU STUKKENDE RUITE
SOOS STUKKENDE RUITE SNY JY DEUR MY
KAN JY NIE SIEN JY LAAT MY SEERKRY
MAAR EK BLY, NOG NABY
DIE STUKKENDE WOORDE WAT JY FLUISTER
LOS MY HARTKLOP IN DIE DUISTER
EN EK HOOR, HOE EK JOU VERLOOR
SONDER LIEFDE STAAN EK BUITE
JY BREEK MY HART OOP MET JOU STUKKENDE RUITE











Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr