Sonder om te groet

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Coffee Snobs doen ‘n besonderse verwerking van die ikoniese Briels liedjie – Die trein na Pretoria. Die uurglas loop partykeer vinniger uit as wat mens gedink het, sonder jy vir oulaas kon gesê het hoe lief jy iemand het. So sê wat jy wil sê en doen wat jy moet doen, voor dit dalk te laat is.

css.php