Werner van Zyl Sing – Hoekom Het Ek (Werner van Zyl Original)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Werner van Zyl – Hoekom Het Ek

My eerste oorspronklike liedjie opgeneem in 2020 vir die Nam Muso ResQ album. Luister die Afrikaans Wil Dans Remix hier: https://bit.ly/Hoekom_Het_Ek_Remix

Woorde geskryf deur: Werner van Zyl & Thysa Jacobs
Getoonset 4 Mei 2020 deur: Werner van Zyl
Stem opgeneem op 14 Mei 2020 deur: Herman Stadler
Mixing & Mastering deur: Wouter du Bruyn by Groove Studios Windhoek

ASMR
MUSIC
AFRICA
WILDLIFE

css.php