Oukersaand is ‘n projek wat Jakkie begin doen het terwille van sy kinders en sy geloof. Sy grootste vrees is dat al die mooi afrikaanse kersfees liedjies verdwyn. Van daar Oukers aand CD en DVD. [More]
Hierdie is die CD DVD lokprent van Jakkie Louw se unieke oukersaand produksie. Related PostsEk hou nie van rugby nie (Desmond Wells) Laerskool Gene Louw 6 Desember 2023 Jakkie Louw – Maroelaboom | 20 Jaar [More]