Leon Schuster is die vervaardiger van rolprente, ‘n komediant en akteur, ‘n sanger en is Suid-Afrika se koning van fopkamera. Hy is veral bekend danksy sy komiese rolprente wat Suid-Afrika se kultuur en kultuurverskille uitbeeld. [More]
css.php