Dié gewilde musikant het onlangs sy eerste solo-album sedert sy ernstige motorfietsongeluk bekend gestel. Mathys Roets is vandag ‘n parapleeg, maar hy het ‘n wilsbesluit gemaak om nie te gaan lê nie. Sy lewe het [More]
Acknowledgment to Kwêla and TV producer Hanné Koster. Dankie aan Kwêla en Hanné Koster. OPGENEEM in 2006 Related PostsAfrikaanse MedleyProvided to YouTube by Universal Music ... I dreamed a dream (Les Misérables) – Karin HougaardSnippet [More]
Aanhangers buite Gauteng kry nou ook die geleentheid om Nataniël by uitgesoekte teaters landwyd, te sien. Hy kuier in die ateljee en gesels met Coenie oor dié groot prestasie en wat hy nog alles in [More]
Kwela is an Afrikaans language magazine television program. This is the first in a two part interview with inter-disciplinary artist Karin Hougaard ( broadcast October 2012) Related PostsBok van Blerk – De la Rey (Lyrics + [More]
Alen Abrahams, ‘n karwag van Kaapstad, se YouTube-videos waarin hy bekende popliedjies in sy eie Afrikaanse woorde sing, het hom oornag ‘n internet-sensasie gemaak. En die aanbiedinge wat daaruit voortgevloei het, het sy bestaan op [More]
Dié bekende vermaaklikheidskunstenaar en rubriekskrywer, Nataniël, is tans op die groot skerm met sy gewilde, Combat. Dié stuk wat oorspronklik vir die verho… Related PostsChristiaan Kritzinger VLOG – Maart 2012Christiaan se video blog Die Nataniël [More]
Adam Tas is ‘n vernuftige folk-, blues- en countrysanger en sy nuutste CD, Man van Stof het pas verskyn. Die album is geinspireer deur die lewe op die plaas … Related PostsLiefdeslied (feat. Adam Tas, [More]
Vir meer video’s gaan na http://kyknet.dstv.com/videos/ Hulle het 43 keer getrou in die musiekblyspel Ester en min geweet dat die 44ste keer voor ‘n regte pr… Related PostsDie Iemand in die Niemand Wat Ek IsProvided [More]
Vir meer video’s gaan na http://kyknet.dstv.com/videos/ Rozanne vind meer uit oor Joe Niemand se loopbaan as sanger. Hy vertel ook van die musiekvideo wat hy… Related PostsHou My Vas Korporaal – Bernoldus NiemandNothing that I [More]
Ricus Nel en Liza Brönner het mekaar ‘n paar jaar gelede raakgesing en sedertdien het die liefde behoorlik geblom. Die twee sangers het verlede jaar verloof … Related PostsSnotkop – Meisie Ferguson (Official Audio) ft. [More]
Bobby van Jaarsveld en Riana Nel het heel gepas vir Valentynsdag ‘n musiekvideo van die liefdesliedjie, ‘Eens in ‘n leeftyd’, gemaak, en dit word vir die eer… Related PostsBobby Van Jaarsveld – Boer Ding (Official [More]
Die sanger en liedjie-skrywer Theuns Jordaan se nuutste CD, Roeper het reeds die 100 000-verkopemerk verbygesteek en hom dubbele platinumstatus besorg. Dit h… Related PostsArno Jordaan – Vêr Inni Wêreld PietieGeniet Arno Jordaan se musiekvideo [More]