Negentien jaar na Valiant Swart se baanbrekersdebuut, Die Mystic Boer, oorspronklik op CD vrygestel is, word dit nou vir die eerste keer as langspeelplaat uitgegee, in samewerking met die Kaapse ontwerpersagentskap (en Valiant-vriende) Cow Africa. [More]