Luister ‘Jy Hoort Hier’: https://RuhanduToit.lnk.to/JyHoortHierMB
Volg Ruhan du Toit hier:
Facebook: https://www.facebook.com/RuhanduToitt?mibextid=LQQJ4d
Instagram: https://instagram.com/ruhandutoitt?igshid=MzRlODBiNWFlZA==
TikTok: https://www.tiktok.com/@ruhandutoit?_t=8eAJYcVuV8g&_r=1
________________________
Lirieke:
Jy hoort hier
Al voel jy soms nie tuis,
Weet jy hoort jou hart
Hier in jou huis
Jy’t gedien
Jy’t vir ‘n land baklei
En vir te lank gely
Om net op te gee
Jy moet weet
Deur die seer
Laat die vryheid
Weer jou kompas wees
Ons moet meer
As oorleef
Hierdie land is
Steeds geseën
Jy hoort hier
Jou bloed lê in ons kultuur
Jy droom en jy bid
Vir jou taal en jou kind
Net sodat môre kom
Jy hoort hier
Hier binne jou brand ‘n vuur
Dis vir jou gesin
En dis hoekom ons sing
Want ons is veilig hier
Ons gaan nêrens nie
Jy hoort hier
Kan jy sien
Dis net beter hier
Saam jou vriende
Om die braaivleis vuur
As jy sien
Hoe die son gaan sak
Weet jy Afrika
Bly in jou hart
Jy moet weet
Dis hoe ons leef
Dis in die bos, in die grond
Op ons knieë
Dis ons beurt
Daar is ‘n eed
‘n Belofte gemaak
Aan ons seuns
Jy hoort hier
Jou bloed lê in ons kultuur
Jy droom en jy bid
Vir jou taal en jou kind
Net sodat môre kom
Jy hoort hier
Hier binne jou brand ‘n vuur
Dis vir jou gesin
En dis hoekom ons sing
Want ons is veilig hier
Ons gaan nêrens nie
Jy hoort hier
As jy Noord kyk
Sal jy weet Suid
Is presies waar
Jy moet wees
Jy’t te lank gestry
Pak jou tasse uit
Ons gaan net
Hier bly
Jy hoort hier
Jou bloed lê in ons kultuur
Jy droom en jy bid
Vir jou taal en jou kind
Net sodat môre kom
Jy hoort hier
Hier binne jou brand ‘n vuur
Dis vir jou gesin
En dis hoekom ons sing
Want ons is veilig hier
Ons gaan nêrens nie
Jy hoort hier
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr