http://facebook.com/romanzforeurovision/ Vote on: http://eurosong.rts.ch/artiste/romanz/ (5-25 October & 25 October-3 November, once per day) http://rsi.ch/e…
Hier is net advertensies en nie live optredes nie. Ek soek videos van Afrikaans is Groot. Stuur dit vir my asb by info@afrikaanse-musiek.co.za. Dankie! 🙂
Gerhard Steyn en Nadine sing Rooi Roos as duet. Hierdie is van SA se top sangers en hulle maak ‘n baie mooi duet hier. Rooi Roos is beskikbaar op Gerhard Steyn se nuutste album getitel [More]
Een van Nadine se beste liedjies. Ons laai nie gewoonlik Engelse liedjies nie, maar hierdie een is ‘n uitsonder. 🙂 Hier is wat hulle sê: Nádine – “This Time I Know It’s For Real” official [More]
Classic, maar dit is die beste video wat ek kon kry. Ek weet nie hoekom Blixem Productions dit nie op Youtube sit nie? Weet julle waar ek ‘n goeie weergawe kan kry?
‘n Liriek video van Andriëtte Norman se nuwe enkelsnit, vanaf haar opkomende 2013 album ” WAT RYM MET LIEFDE?”. Die titelsnit, “WAT RYM MET LIEFDE?”, is gesk…
Nianell’s April 1, 2011, Debut U.S. album “Who Painted The Moon” is now available on iTunes! Click here to purchase! http://itunes.apple.com/us/album/who-pai…