Len Muller – Soos ‘n engel (Official Music Video) 2025
Musiek en melodie deur Len Muller en Lirieke in samewerking met Gerhardus Johannes Boucher en vervaardiging deur: Gideon Botes by Elephant Road Studios in Pretoria.
Vermeng deur Ewald j. v. Rensburg
Video vervaardig deur Nico Welgemoed van Good Mood Za Productions met spesiale Dankie aan Chanél Muller en Janke Bester.
Kontak: bookings@lenmuller.co.za
www.lenmuller.co.za











Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr