Musiek video: Elvis Blue and Eon Coetzee
Vocals: Elvis Blue & Corlea
Production/Recording and Programming:
Ewald Jansen van Rensburg @ Popcult Studios
Arrangement:
Elvis Blue
Piano:
Joshua Na Die Reën
Guitars:
Ewald Jansen van Rensburg @ Popcult Studios
Produced by:
Elvis Blue & Ewald Jansen van Rensburg
Final Mix
Ewald Jansen van Rensburg @ Popcult Studios
Song Writer:
Elvis Blue
Crew: Eon Coetzee & Sian Hitchner
Diepkant droom
v1 (Corlea)
my lief
moenie hartseer wees nie
Alles wat ons het is hier om die vuur
en Dis genoeg vir my
my ding. hoop jy weet ek het jou lief
sal 5 weke in huis bly sonder om weg te ry
solank jy saam my is
chorus (Corlea)
ek hoop jy weet
jy weet hoe ek regtig oor jou voel
as jy net kon weet
dis diep soos die see.
ek dink aan jou en dit vat my elke keer
ek is meegesleur.
V2 (elvis)
my ding
die kinders is ok
as jy weer oor dit bekommer hou maar op met wonder
los more vir my.
(Elvis en Corlea)
my lief.
jy is wat ek altyd wil he
elke ding in die wereld het prys
maar jy bly ontelbaar vir my
solo
(Elvis en Corlea)
ek hoop jy weet
jy weet hoe ek regtig oor jou voel
as jy net kon weet
dis diep soos die see.
ek dink aan jou en dit vat my elke keer
ek is meegesleur.
(Elvis)
Want ek wil net by jou bly
jys n diepkant droom vir my
(Corlea)
Ek hoop jy wees
(Elvis en Corlea)
oooo ek hoop jy weet
(Elvis en Corlea)
ek hoop jy weet
jy weet hoe ek regtig oor jou voel
as jy net kon weet
dis diep soos die see.
ek dink aan jou en dit vat my elke keer
ek is meegesleur.
(corlea)
Want ek wil net by jou bly
jys n diepkant droom vir my
Stream / Download ; https://elvisblue.lnk.to/ElvisBlueHomeID
Facebook : https://www.facebook.com/Elvis.Blue/
Instagram : https://www.instagram.com/elvisbluemusic
Twitter : https://twitter.com/elvisblue
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr