Dozi – Pa Se Honne, Ma Se Brak

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Geniet Dozi se lirieke video van “Pa Se Honne, Ma Se Brak “.

Lirieke:
In die Oos-Transvaal by die dam se wal Bly ou Jan en San van der Walt
en ‘n harige hond met ‘n slap oor lê daar rond Tanne innie bek en ‘n dikgat lyf
Met sy stert op die grond en hy lê daar Hy dink hy’s die baas van ou Jan se plaas

Hy sluip in die huis, is stil soos ‘n muis Biltong in die spens is sy grootste wens
Na ‘n groot geveg kry hy dit toe rêg
Hy kou ‘n bietjie hier, hy kou ‘n bietjie daar In sy mond voel hy ‘n brandgevaar
Met ‘n tjank, is hy toe daar uit

Hulle noem hom Pa se hônne, Ma se brak
Hy’t my chillie biltong gevat
Storm om die draai met ‘n groot lawaai
Met ‘n bêk wat brand soos die son op die sand

Op ou Jan se plaas gaan dinge baie goed
En ou tant San lyk mooi op ‘n ploeg
En die harige hond hardloop agter die trekker rond
Hy hardloop bietjie hier, hy hardloop bietjie daar
Hy hardloop die mielielande deurmekaar
Hy’s baie stout, maar baie vêr van oud

Hy sluip in die huis, is stil soos ‘n muis
Biltong in die spens is sy grootste wens
Na ‘n groot geveg kry hy dit toe rêg
Hy kou ‘n bietjie hier, hy kou ‘n bietjie daar In sy mond voel hy ‘n brandgevaar
Met ‘n tjank, is hy toe daar uit

Hulle noem hom Pa se hônne, Ma se brak
Hy’t my chillie biltong gevat
Storm om die draai met ‘n groot lawaai
Met ‘n bêk wat brand soos die son op die sand

Skrywer / Publiseerder:
Alwyn Kruger en André Van Der Rheede / CAPASSO

Regisseur:
Arno Venter

Kamera :
Arno Venter

Kamera assistent:
Andrea Jansen

Vervaardigers:
Vonk Musiek

Redigeerder:
Arno Venter

Kleur Redigeerder:
Arno Venter

Konsep:
Arno Venter, Dozi, Louise Van Wyk

Platemaatskappy:
Vonk Musiek

Produksiebestuurders:
Arno Venter

Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
CoolerBox Studios / Tertius Human

http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek

Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1

css.php