Demi Lee Moore, Riaan Benadé – There Was Jesus

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Demi Lee Moore en nuweling, Riaan Benadé, het hierdie spesiale snit opgeneem om vir mense perspektief te gee in die tyd waarin ons onsself bevind. Dit video is verfilm gedurende die Suid-Afrikaanse staat van algehele inperking. Vind die snit slegs digitaal op die AiG-Speellys, spesiaal om HOOP vir mense te bring. Klik hier: www.AfrikaansIsGroot.lnk.to/Hoop

css.php