Skemer was shot in the city streets of Johannesburg.
Director Bouwer Bosch
DOP – Christian Wolf
Colorist – Jarryd Duthoit
Editing – Bouwer Bosch
Choreographer and dancer – Sarah Leigh
Lyrics
Skemer
Kom ons lees nou tussen die lyne als wat gesê word is al baie geskrywe
Probeer sin maak van als op die lyne wonder nogsteeds is ek joune of myne
Die lewe gaan so vinnig verby, soms staan alles stil om my
Die boeke hou stil en sag ons geheime ons almal is moses met ons woestyne
Jy sê nou ek moet vir jou hier wag
Volg mekaar se lyne
Tot die maan se laaste nag
Ons volg mekaar se lyne
As die skemer om my slaan
Dan sal die son sal opkom
en as jy om my dans
Sal ek soek na die waarheid
As die gebrokenheid bots met die heelheid
Ek verdwaal in jou woorde
In my oë lê jou diepste geheime
Kom ons wees nou joune en myne kom ons gee in vir die honderde seine
Wat ons bymekaar wou bring, skryf nou saam aan wat ons kan sing, “yeah”
Die woorde vlieg so vinnig verby – gryp wat jy soek en skryf vir my
Jou hart hou stil en sag my geheime, uiteindelik noem ek jou nou myne
Jy sê nou ek moet vir jou hier wag
Volg mekaar se lyne
Tot die maan se laaste nag
Ons volg mekaar se lyne
As die skemer om my slaan
Dan sal die son sal opkom
En as jy om my dans
Sal ek soek na die waarheid
As die gebrokenheid bots met die heelheid
Ek verdwaal in jou woorde
In my oë lê jou diepste geheime
Liefde aan en af soos ’n straatlig
Ek en jy is geskryf in die maanlig
Blaai my terug tot waar ek die begin is
Kom ons bly daar tot die hoofstuk klaar is
Liefde aan en af soos ’n straatlig
En ek en jy is geskryf in die maanlig
In die lakens raak ons lekke groovy
Hierdie boek is beter as die movie
Liefde aan en af soos ’n straatlig
Ek en jy is geskryf in die maanlig
Blaai my terug tot waar ek die begin is
Kom ons bly daar tot die hoofstuk klaar is
As die skemer om my slaan
Dan sal die son sal opkom
En as jy om my dans
Sal ek soek na die waarheid
As die gebrokenheid bots met die heelheid
Ek verdwaal in jou woorde
In my oë lê jou diepste geheime
Thank you for watching, please subscribe to support the channel.
Connect on other platforms:
Website: http://www.bouwerbosch.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/bouwerbosch
Instagram: https://www.instagram.com/bouwerbosch/?hl=en
Twitter: https://twitter.com/BouwerBosch
TikTok: https://www.tiktok.com/@bouwerbosch?lang=en
Spotify: https://open.spotify.com/artist/5HZFQNs0MnrxxtU7dvi4Te
Apple Music: https://music.apple.com/au/artist/bouwer-bosch/332867250
Deezer: https://www.deezer.com/en/artist/1539985
Soundcloud: https://soundcloud.com/bouwerbosch
Bookings: info@bouwerbosch.co.za
#BouwerBosch #sarahleigh #skemer











Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr