‘n Lewendige opname by “Tygervallei se kerskonsert”, 11 Desember 2016.
Dankie aan Hennie van Greunin en Pedro Kruger wat die vervaardigers en regisseurs was, en Melissa van der Spuy wat die musikale regiseur was.
Dankie aan Henry Steele op kitaar!
Ek is aangetrek in ‘n eksklusiewe uitrusting deur Mamilla.
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr