Hierdie is Exibit A van die saak van die “Alles is OK” diefstal van ’05 toe ‘n band van Jozi ons liedjie gekaap het. Dit was baie snaaks, ons sou nogal eintlik baie geëerd gevoel het as hulle nie sovêr gegaan het om te maak asof hulle dit self geskryf het nie.
In retrospek sal ons graag wil hê dat hulle ten minste een van ons beter songs gesteel het! Ek dink nie hulle bestana meer nie..











Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr