Wynand & Cheree – So onthou ons….The Highwaymen

Thanks! Share it with your friends!

Close

SA’s se eie Johnny & June is terug met ‘n splinternuwe album – So onthou ons…The Highwaymen. Wynand & Cheree gee hulde aan 4 van Country Musiek se grootste geeste, Johnny Cash, Kris Kristofferson, Waylon Jennings en Willie Nelson.

Kuier by www.wynandstrydom.co.za / www.cheree.co.za vir meer inligting. Vir meer inligting of bespreking kontak Wynand Strydom by wynand@wynandstrydom.co.za / 076 750 8986.

(c) Vonk Musiek

css.php