Valiant Swart praat oor ‘die heruitreiking van Die Mystic Boer’ op LP

Thanks! Share it with your friends!

Close

Negentien jaar na Valiant Swart se baanbrekersdebuut, Die Mystic Boer, oorspronklik op CD vrygestel is, word dit nou vir die eerste keer as langspeelplaat uitgegee, in samewerking met die Kaapse ontwerpersagentskap (en Valiant-vriende) Cow Africa. Hierdie Hierdie beperkte versamelaaars-oplaag van “Die Mystic Boer” sluit in ‘n hoë-kwaliteit langspeelplaat (180-gram, 33RPM), die klassieke album-omslag, asook ‘n volkleur platekoevert met lirieke, en ‘n collage van historiese resensies en eksklusiewe foto’s uit die groep se persoonlike argiewe. Bestel nou aanlyn by http://www.permanentrecord.co.za of kry ene by Valiant se volgende optrede!

css.php