[sonder] Videos

Val sonder jou is ? lied wat geskryf is deur Ampie oor hoe die liefde jou partykeer soos n golf kan omstamp en rol. In daai tydperk voel mens asof jy nooit weer gaan herstel nie en jy altyd sal wag vir daardie persoon. Ongelukkig in my opinie werk die liefde nie so nie. Wanneer jou kop en hart weer helder dink besef mens eers later dat dinge so moes uitwerk en dat daar iets beter vir elkeen daar buite is. Die liefde maak soms seer maar sonder liefde is ons niks.

As jy van die video hou LIKE hom. asb.

Vervaardig en geskiet deur die talentvolle Sean Else.
seanelse@mweb.co.za

David Kramer se Meisie Sonder Sokkies.

Fotos van die roudiens en gedenkdiens met gunsteling lied Sonder jou

Candy Benson_ Sonder Jou
Produced by EV DESIGNS PHOTOGRAPHY & VIDEO
Directed by ELZIE VILJOEN
Composer & Lyrics MONICA MAREE – S.A.M.R.O.

Vlaglose weergawe. Geniet! Foto: http://eventful.com/johannesburg/events/koos-kombuis-die-blou-hond-/E0-001-048752456-2.

Te koop by: http://www.cdbaby.com/cd/louisfivazlizabronner Louis Fivaz en Liza Bronner sing ‘n ongelooflike lewendige weergawe van Louis Fivaz se liedjie Son…

Song about saying goodbye to a loved one.

css.php