[AMPTELIKE] Videos

Met die tweede treffer van haar jongste album, “Verslaaf Aan Jou”, Lollipop bewys Chrizaan se veelsydigheid en bring die pret terug in pop in.

Facebook: www.facebook.com/Elvisseseun

Nuwe CD op iTunes: https://itunes.apple.com/za/album/goeie-tye/id1248038904

Besprekings: stefan.ludik@gmail.com

Digitale CD beskikbaar by: elvisseseun.sales@gmail.com

Hier word Elvis Jr. met ‘n vuishou gepot omdat ‘n vrou met ‘n broek
vol planne hom nie kan uitlos nie en ook nog ‘n kwaai kêrel het.. Hou
Vas Anna!!

Video krediete:
Geskiet en vervaardig deur ADLERtainment
www.adlertainment.co.za 084 245 2144

Net hier op Groot Tunes hier is Jak de Priester se splinternuwe video met Brümilda van Rensburg…”Tot die dood ons skei”

Virseker: Vir ‘n kwotasie klik hier: http://bit.ly/1JmuvDx

Facebook:https://www.facebook.com/pages/Jak-De-Priester/211617145571985
Twitter: https://twitter.com/jakdepriester
Website: http://jakdepriester.co.za/

Hier is die Wildberries se splinternuwe enkel snit “Jy is die een vir my”

Video: Nu Born Productions
Musiek: Snyman Musiek Produksies
Liedjie skrywer: Christiaan Kritzinger

Bookings
—————
Aletta:
082 889 0253 / 060 8389 869
bookings@wildberries.co.za

Music
———–
iTunes: https://itunes.apple.com/za/artist/die-wildberries/id899781839

AMAZON: http://www.amazon.fr/Acoustic-1-die-wildberries/dp/B012JBC6TK

Social media
———————-
Facebook: www.facebook.com/dieWildberries
Twitter: twitter.com/diewildberries
Instagram: instagram.com/diewildberries

Net op Groot Tunes, Met trots geborg deur Virseker :
Virseker: Vir ‘n kwotasie klik hier: http://bit.ly/1FNyDuf

Beskikbaar op die “My Hartjie” Album hierdie is “Geskeurde Jeans”!

Beeld Artikel: http://www.netwerk24.com/vermaak/2015-06-29-kyk-karlien-sing-in-die-koue-oor-haar-geskeurde-jeans

Director: Gerhard van Rooyen
Production Company: Spheratical Productions

‘Modder En Bloed’ uitgevoer deur Bok van Blerk.

Geïnspireer deur die film ‘Modder En Bloed’, in fliekteaters landswyd 1 April 2016.

‘n Dark Matter Studios and Collective Dream Films produksie.

Vir meer besoek www.modderenbloedmovie.com

Woorde:

Ek staan verlate langs geraamtes
Gebeende vingers wys na my
Hier tussen stof en roet en haat
Staan net die duiwel langs my sy

Alles is weg
ek het alles verloor
In die grond bloei die mensdom se dade
Vir dit wat lê hier onder ons aarde
Word in die naam van oorlog gemoor

En my hart en my siel is vertrap
in daai modder en bloed
Staan nou op
staan nou saam
voor jou volk en jou land hier vergaan
Lig jouself soos een man uit die stof en die sand
draai jouself terug na God
vind jou siel en jou moed
in daai Modder en Bloed
in daai Modder en bloed

Nou staan ek hier
Gesak op my kniëe
En ek weet wat ek Hom nou moet vra
Wees die vuur en die staal in ons lywe
Om die vyand se haat te verslaan

En my hart en my siel is vertrap
in daai modder en bloed
Staan nou op
staan nou saam
voor jou volk en jou land hier vergaan
Lig jouself soos een man uit die stof en die sand
draai jouself terug na God
vind jou siel en jou moed
in daai Modder en Bloed
in daai Modder en bloed

Net die duiwel sterk sy dade
Vir ‘n moordenaar se haat
Want net ‘n goddelose aarde
Vermoor sy kinders in die aand.

Uitgevoer deur Bok van Blerk.
Geskryf Deur Sean Else en Johan Vorster.

© Mozi Publishing/Inhoud Huis Uitgewers

The third single from the self-titled debut solo album ft. Laudo Liebenberg of aKING.
Koop die song hier / Buy the song here : https://itun.es/za/rjqq6
Virseker: Vir ‘n kwotasie klik hier: http://bit.ly/1fWvt1N

Koop die album hier / Buy the album here :
https://itun.es/za/rjqq6

Facebook: https://www.facebook.com/francois.vancoke
Twitter: https://twitter.com/FrancoisVanCoke
Website: www.francoisvancoke.co.za/

Met trots geborg deur virseker net op Groot Tunes:
Virseker: Vir ‘n kwotasie klik hier: http://bit.ly/1NtPivz
Net hier op Groot Tunes hier is Martin Bester

Twitter: https://twitter.com/MartinBester

Koop nou die Deluxe Weergawe van ons album Ja. Nee. Lekker in alle goeie musiekwinkels en kry die lied!
Hierdie is die video van die temalied vir die ballade vir ‘n enkeling rolprent wat uit is 20 maart landswyd in teaters!
http://balladefilm.co.za

Shot and directed by http://keyart.co.za
produced by Dries @ The Film Factory

http://www.dieheuwels.co.za
http://www.smarturl.it/dhfapp for our app

Net op Groot Tunes vir jou gebring deur Virseker hier is Bobby van Jaarsveld se nuwe musiek video hierdie is “Beter Helfte”.

Virseker: Vir ‘n kwotasie klik hier: http://bit.ly/1KSDAdI

Facebook Bobby: https://www.facebook.com/Bobby.van.Jaarsveld
Twitter: https://twitter.com/bobbyvjaarsveld?lang=en
Website: http://www.bobbyvanjaarsveld.co.za/

Hier is Bok van Blerk se amptelike musiekvideo vir die treffer “Sing Afrikaner Sing” nou beskikbaar op die album met dieselfde naam wat klaar goue status behaal het en binnekort op https://www.groottunes.co.za

Virseker: Vir ‘n kwotasie klik hier: http://bit.ly/1MVTlhb

Facebook: https://www.facebook.com/Bok.van.Blerk
Web: http://bokvanblerk.co.za/
Twitter: @BokvanBlerkReal

Geborg deur Virseker kry die album nou op Groot Tunes: https://bundles.bittorrent.com/bundles/janeelekker
vir ‘n kwotasie klik hier: http://bit.ly/virseker
of iTunes https://itun.es/za/_Wfv6
en Musica winkels landswyd!
Video gemaak deur Jay en Owen by Fathom Media http://www.fathom.co.za/

Artist: Robin Leask Song Writer: Pierre Rossouw Storyboard & Script: Robin Leask Castings: Robin Leask Directing: Robin Leask & Rudi Baker Editing & Filming:…

Ek Kom Huistoe is Andre Schwartz se eerste single van “Ek Wil Weer” sy eerste Afikaanse CD in 12 Jaar… https://www.facebook.com/AndreSchwartzOfficial Andre…

Liedjie DINGE – No 6 vanaf Andriëtte se nuutste album Vat My Hoër. Die album spog nie net met treffende materiaal nie, maar die room van ons kunstenaars onde…

As jy nog goeie Afrikaanse musiek video’s wil sien gaan na: http://www.youtube.com/user/ClintonLubbePro en om op hoogte te bly van al die nuutste fotografie …

Die eerste treffer vanaf die CD, “Tot my laaste uur” bevestig weer eens maar net dat Nicholis Louw in voeling is met sy bewonderaars en waarvan hulle hou.

3de musiek video vanaf sy 2011 ‘VREESLOOS’ album. “Die album gaan oor die dinge wat ek ken en ervaar. Ek kan nie oor goed sing waaroor ek nie sterk voel of n…

Izak Davel is oral: in die hoofrol van ‘n fliek, ‘n hartebreker in ‘n sepie en ‘n verleier op CD! Alles wat hy aanpak, doen hy vreesloos. Daarom noem hy sy j…

Die SONG “BRUCE EN DIE FLOOZE” is beskikbaar op SORINA / FLOOZE se nuwe “EK WATCH JOU” CD (met ‘n BONUS DVD). Kry ene vir KRISMIS! WWW.SORINA.CO.ZA.

Steve en Janine het altyd gese dat as hulle mekaar nooit weer mag sien nie, hulle darem altyd dieselfde Kol op die maan sal sien.

remix van 3 bekende Afrikaanse liedjiez.

css.php