Ray Dylan op DKNT

Thanks! Share it with your friends!

Close

Sanger Ray Dylan kuier in die DKNT ateljee om oor sy nuutste CD, ‘Ek wens jy’s myne’, te gesels. Hy vertel meer oor liedjies daarop, soos ‘Stout, jy’s stout’.

css.php