Oukersaand deur Jakkie Louw

Thanks! Share it with your friends!

Close

Oukersaand is ‘n projek wat Jakkie begin doen het terwille van sy kinders en sy geloof. Sy grootste vrees is dat al die mooi afrikaanse kersfees liedjies verdwyn. Van daar Oukers aand CD en DVD. Die lewendige kers konsert is ook elke jaar beskikbaar vir besprekings.
Skakel Anel by 0848066570 of epos anel@jakkielouw.co.za

css.php